| oordeelkundig [boodskap #148207] |
Di., 10 Junie 2025 18:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oordeelkundig
Afbreking: oor•deel•kun•dig
Samestelling: oordeel + kundig
Byvoeglike naamwoord: oordeelkundig
Attributief: oordeelkundige
Betekenis:
• Wat van goeie oordeel getuig.
Gebruik:
• 'n Mens moet gereeld spaar en oordeelkundig met jou geld werk.
Sinoniem:
• bedrewe
• behendig
• slim
• verstandig
• wyslik
Antoniem:
• onoordeelkundig
Afgelei:
• oordeelkundigheid
Vertaling:
Engels: wisely, sensible, discerning
Nederlands: oordeelkundig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|