| wavrag [boodskap #148200] |
Di., 10 Junie 2025 12:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wavrag
Afbreking: wa•vrag
Samestelling: wa + vrag
Selfstandige naamwoord: wavrag
Meervoud: wavragte
Betekenis:
• So baie dat dit 'n hele wa se laairuim sal volmaak.
Gebruik:
• Hulle het 'n wavrag vol komberse vir die kinderhuis ingesamel.
Hiponiem:
• bokwavrag
• kruiwavrag
Vertaling:
Engels: waggonload, lorry load
Nederlands: wagenvracht, wagenlading
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|