| ontgroen [boodskap #148199] |
Di., 10 Junie 2025 10:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontgroen
Afbreking: ont•groen
Samestelling: ont- + groen
Werkwoord: ontgroen
Verlede tyd: het ontgroen
Betekenis:
• Om nuwe lede in te lyf en deel van 'n organisasie te maak.
Gebruik:
• Die mense wat ander ontgroen weet dikwels nie waar om die streep te trek en waar ontgroening nie meer pret is nie.
Sinoniem:
• doop
• inisieer
• inlyf
• insout
• inwy
• oriënteer
Afgelei:
• ontgroende
• ontgroening
Vertaling:
Engels: to initiate, haze
Nederlands: ontgroenen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|