| ontgroening [boodskap #148198] |
Di., 10 Junie 2025 09:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24181 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontgroening
Afbreking: ont•groe•ning
Samestelling: ontgroen + -ing
Selfstandige naamwoord: ontgroening
Meervoud: ontgroenings
Betekenis:
• Die handeling van ontgroen (om 'n nuweling in te lyf).
Gebruik:
• Ontgroening kan maklik in boeliegedrag ontaard en behoort afgelas of slegs onder streng toesig toegelaat te word.
Sinoniem:
• inisiasie
• inlywing
• insouting
• inwyding
• oriëntering
Vertaling:
Engels: initiation, hazing
Nederlands: initiatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|