| dienspligtig [boodskap #148157] |
Do., 05 Junie 2025 13:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dienspligtig
Afbreking: diens•plig•tig
Samestelling: diensplig + -tig
Byvoeglike naamwoord: dienspligtig
Attributief: dienspligtige
Betekenis:
• Wat diensplig (militêre of ander diens) doen of moet doen.
Gebruik:
• Al die mans tot 60 jaar oud was dienspligtig.
Afgelei:
• dienspligtigheid
Vertaling:
Engels: subject to military service
Nederlands: dienstplichtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|