| skorrie [boodskap #148147] |
Wo., 04 Junie 2025 15:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skorrie
Afbreking: skor•rie
Selfstandige naamwoord: skorrie
Meervoud: skorries
Betekenis:
• (verouderd) 'n Eendstert.
Gebruik:
• Skorrie hoekom is jou broek so nou? [Boerneef]
Sinoniem:
• eendstert
• nosem
Antoniem:
• morrie
Afgelei:
• skorriekoning
• skorriemorrie
Vertaling:
Engels: ducktail, teddy boy
Nederlands: eendenstaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|