Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onhigiënies
onhigiënies [boodskap #148142] Di., 03 Junie 2025 13:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24170
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onhigiënies
Afbreking: on•hi•gi•ë•nies
Samestelling: on- + higiënies


Byvoeglike naamwoord: onhigiënies
Vergrotende trap: onhigiënieser
Oortreffende trap: onhigiëniesste
Attributief: onhigiëniese

Betekenis:
• Wat nie higiënies is nie.

Gebruik:
• Die departement van gesondheid het die onhigiëniese slaghuis gesluit.

Sinoniem:
• ongesond
• onrein
• onsanitêr
• vuil

Antoniem:
• higiënies

Vertaling:
Engels: unhygienic
Nederlands: onhygiënisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuilgat
Volgende onderwerp: verkiesingsbedrog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 12:03:18 UTC 2025