| kroekspul [boodskap #148138] |
Ma., 02 Junie 2025 19:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kroekspul
Afbreking: kroek•spul
Samestelling: kroek + spul
Selfstandige naamwoord: kroekspul
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Oneerlike aangeleentheid.
Gebruik:
• As dit te goed klink om waar te wees, dan is dit waarskynlik 'n kroekspul.
Sinoniem:
• bedrogspul
• skelmstreek
• swendelary
• verneukery
Vertaling:
Engels: scam, dishonest affair
Nederlands: oneerlijke zaak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|