| voorstoep [boodskap #148130] |
So., 01 Junie 2025 19:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24178 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorstoep
Afbreking: voor•stoep
Samestelling: voor + stoep
Selfstandige naamwoord: voorstoep
Meervoud: voorstoepe
Verkleinwoord: voorstoepie
Meervoud van verkleining: voorstoepies
Betekenis:
• Die stoep aan die voorkant van 'n gebou.
Gebruik:
• Die tannie sit op die voorstoep en groet die mense wat op die sypaadjie verbyloop.
Antoniem:
• agterstoep
Vertaling:
Engels: front porch, front patio
Nederlands: voorveranda
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|