Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wederkoms
wederkoms [boodskap #148129] So., 01 Junie 2025 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wederkoms
Afbreking: we•der•koms


Selfstandige naamwoord: wederkoms
Meervoud: wederkomste

Betekenis:
• Die handeling van weer kom, meestal as verwysing na Christus se verwagte terugkoms na die aarde.

Gebruik:
• Die Bybel profeteer dat daar in die laaste dae voor die wederkoms 'n groot afvalligheid onder Christene sal wees.

Sinoniem:
• oordeelsdag
• terugkeer
• terugkoms

Vertaling:
Engels: return; Second Coming
Nederlands: wederkomst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: idioties
Volgende onderwerp: voorstoep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 09:36:37 UTC 2025