Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » potsierlik
potsierlik [boodskap #148126] So., 01 Junie 2025 17:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
potsierlik
Afbreking: pot•sier•lik


Byvoeglike naamwoord: potsierlik
Vergrotende trap: potsierliker
Oortreffende trap: potsierlikste
Attributief: potsierlike

Betekenis:
• Wat koddig of lagwekkend is.

Gebruik:
• Jy lyk al te potsierlik met daai hoed.
• Die kinders lag vir die potsierlike hanswors.

Sinoniem:
• belaglik
• bespotlik
• grotesk
• koddig
• komieklik
• komies
• lagwekkend
• snaaks
• verspot

Afgelei:
• potsierlikheid

Vertaling:
Engels: comical, ridiculous, grotesque
Nederlands: potsierlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gabba
Volgende onderwerp: bespotlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 06:42:17 UTC 2025