Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drankmisbruik
drankmisbruik [boodskap #148123] So., 01 Junie 2025 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drankmisbruik
Afbreking: drank•mis•bruik
Samestelling: drank + misbruik


Selfstandige naamwoord: drankmisbruik
Meervoud:

Betekenis:
• Die gebruik van alkohol op 'n manier wat nadelig is vir die drinker of sy omgewing.

Gebruik:
Drankmisbruik is een van die euwels van ons tyd.

Sinoniem:
• alkoholisme
• alkoholmisbruik
• dipsomanie
• dranksug
• suipery

Vertaling:
Engels: excessive drinking, alcohol abuse, alcoholism
Nederlands: drankmisbruik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huismoles
Volgende onderwerp: kroegdame
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 20:57:29 UTC 2025