| blosser [boodskap #148119] |
So., 01 Junie 2025 09:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24167 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blosser
Afbreking: blos•ser
Samestelling: blos + -er
Selfstandige naamwoord: blosser
Meervoud: blossers
Betekenis:
• 'n Grimeermiddel waarmee die wange gekleur word.
Gebruik:
• Die regte blosser kan enige vaal gelaat met die veeg van 'n kwas opkikker.
Vertaling:
Engels: blusher, rouge
Nederlands: rouge
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|