Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » padkafee
padkafee [boodskap #148110] Sa., 31 Mei 2025 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
padkafee
Afbreking: pad•ka•fee
Samestelling: pad + kafee


Selfstandige naamwoord: padkafee
Meervoud: padkafees
Verkleinwoord: padkafeetjie
Meervoud van verkleining: padkafeetjies

Betekenis:
• 'n Kafee langs 'n pad.

Gebruik:
• Onderweg na ons vakansiebestemming stop ons by 'n padkafee om ietsie te eet en brandstof in te gooi.

Sinoniem:
• aanrykafee

Vertaling:
Engels: roadhouse, roadside cafe
Nederlands: wegrestaurant, wegcafé

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorduik
Volgende onderwerp: spangees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 20:47:31 UTC 2025