Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tranedal
tranedal [boodskap #148098] Vr., 30 Mei 2025 15:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tranedal
Afbreking: tra•ne•dal
Samestelling: trane + dal


Selfstandige naamwoord: tranedal
Meervoud: tranedalle

Betekenis:
• 'n Toestand van groot smart en verdriet.

Gebruik:
• Maar wat 'n tranedal was dit nie toe die kleuter se speelding breek nie!

Sinoniem:
• getjank
• huilery
• jammerdal
• jeremiade
• treurmare
• wening

Vertaling:
Engels: vale of tears
Nederlands: tranendal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sinkplaatpad
Volgende onderwerp: vliegtuigkaper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 22:45:00 UTC 2025