Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laagvat
laagvat [boodskap #148094] Vr., 30 Mei 2025 13:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
laagvat
Afbreking: laag•vat
Samestelling: laag + vat


Selfstandige naamwoord: laagvat
Meervoud: laagvatte

Betekenis:
• (rugby) 'n Duikslag om die opponent te stuit deur hom laag (onder die heupe) te gryp.

Gebruik:
• Dit was 'n skitterende laagvat!

Sinoniem:
• plettervat
• têkkel (informeel)

Antoniem:
• hoogvat

Vertaling:
Engels: low tackle
Nederlands: lage duikslag


Werkwoord: vat laag, laagvat
Verlede tyd: het laaggevat

Betekenis:
• Om 'n lae duikslag uit te voer.

Gebruik:
Vat hom laag en bring hom grond toe!

Sinoniem:
• lak

Vertaling:
Engels: to tackle low
Nederlands: lage duikslag uitvoeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loodswaaier
Volgende onderwerp: regsgeleerde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 19:08:18 UTC 2025