Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragaap
kragaap [boodskap #148092] Vr., 30 Mei 2025 12:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24212
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragaap
Afbreking: krag•aap
Samestelling: krag + aap


Selfstandige naamwoord: kragaap
Meervoud: kragape
Verkleinwoord: kragapie
Meervoud van verkleining: kragapies

Betekenis:
• Iemand wat baie sterk is. Persoon met baie spiere.

Gebruik:
• Hy is 'n kragapie wat daarvan hou om met sy spiere te pronk.

Sinoniem:
• kragman
• liggaamsbouer
• spiertier

Vertaling:
Engels: bodybuilder
Nederlands: krachtpatser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ellendeling
Volgende onderwerp: loodswaaier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 04:57:56 UTC 2025