| ellendeling [boodskap #148091] |
Vr., 30 Mei 2025 10:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24209 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ellendeling
Afbreking: el•len•de•ling
Samestelling: ellende + -ling
Selfstandige naamwoord: ellendeling
Meervoud: ellendelinge
Betekenis:
• Iemand wat totaal onbeholpe is en baie sukkel.
Gebruik:
• Kan iemand tog asseblief net die ellendeling reghelp!
Sinoniem:
• lamsak
• misbaksel
• mislukking
• pateet
• ploert
• sukkelaar
• vreksel
Vertaling:
Engels: wretch, worthless person
Nederlands: ellendeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|