| engtevrees [boodskap #148090] |
Vr., 30 Mei 2025 09:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
engtevrees
Afbreking: eng•te•vrees
Samestelling: engte + vrees
Selfstandige naamwoord: engtevrees
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Vrees vir engtes (klein of afgeslote ruimtes).
Gebruik:
• Hy klim trappe, want die hysbak gee hom engtevrees.
Sinoniem:
• agorafobie
• kloustrofobie
• noutevrees
Antoniem:
• agorafobie
Vertaling:
Engels: claustrophobia
Nederlands: engtevrees, claustrofobie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|