| skaarsheid [boodskap #148089] |
Vr., 30 Mei 2025 09:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skaarsheid
Afbreking: skaars•heid
Samestelling: skaars + -heid
Selfstandige naamwoord: skaarsheid
Meervoud: skaarshede
Betekenis:
• Die toestand (of mate) van skaars wees.
Gebruik:
• Die skaarsheid van hulpbronne is een van die belangrikste faktore wat die ekonomie beïnvloed.
Sinoniem:
• gebrek
• karigheid
• ontoereikendheid
• seldsaamheid
• skaarste
• skrapsheid
• tekort
• ylheid
Afgelei:
• skaarsheidkoste
Vertaling:
Engels: scarcity
Nederlands: schaarsheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|