Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rusiemakerig
rusiemakerig [boodskap #148081] Do., 29 Mei 2025 15:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rusiemakerig
Afbreking: ru•sie•ma•ke•rig


Byvoeglike naamwoord: rusiemakerig
Attributief: rusiemakerige

Betekenis:
• Wat graag rusie maak.

Gebruik:
• Met so 'n rusiemakerige gesindheid sal jy nie ver kom nie.

Sinoniem:
• bakleierig
• rusiesoekerig
• skoorsoekerig
• stryerig
• twisgierig
• twissiek

Vertaling:
Engels: quarrelsome, argumentative
Nederlands: twistziek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorgehaal
Volgende onderwerp: sielsiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 06:21:24 UTC 2025