Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spandabelrigheid
spandabelrigheid [boodskap #148076] Wo., 28 Mei 2025 17:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spandabelrigheid
Afbreking: span•da•bel•rig•heid
Samestelling: spandabelrig + -heid


Selfstandige naamwoord: spandabelrigheid
Meervoud: spandabelrighede

Betekenis:
• Die toestand van spandabelrig wees.

Gebruik:
• Sy spandabelrigheid sal hom nog in 'n finansiële penarie laat beland.

Sinoniem:
• verkwistendheid

Antoniem:
• spaarsamigheid
• suinigheid

Vertaling:
Engels: spendthriftiness
Nederlands: verkwistendheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: penarie
Volgende onderwerp: pypsteelerf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 00:19:15 UTC 2025