| dwarsklap [boodskap #148073] |
Wo., 28 Mei 2025 13:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwarsklap
Afbreking: dwars•klap
Samestelling: dwars + klap
Selfstandige naamwoord: dwarsklap
Meervoud: dwarsklappe
Verkleinwoord: dwarsklappie
Meervoud van verkleining: dwarsklappies
Betekenis:
• 'n Klap met die agterkant van die hand.
• (figuurlik) 'n Terugslag.
Gebruik:
• Sy vererg haar en gee hom 'n dwarsklap deur die gesig.
• As die lewe vir jou 'n dwarsklap gee moet 'n mens maar net opstaan en weer aangaan.
Vertaling:
Engels: backhand slap
Nederlands: klap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|