| liegbek [boodskap #148062] |
Di., 27 Mei 2025 18:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24217 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
liegbek
Afbreking: lieg•bek
Samestelling: lieg + bek
Selfstandige naamwoord: liegbek
Meervoud: liegbekke
Verkleinwoord: liegbekkie
Meervoud van verkleining: liegbekkies
Betekenis:
• Iemand wat jok/lieg (leuens vertel).
Gebruik:
• Jy kan nie 'n woord glo wat uit die liegbek se mond kom nie.
Sinoniem:
• grootprater
• leuenaar
• spekskieter
Vertaling:
Engels: liar
Nederlands: leugenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|