| uurwerk [boodskap #148055] |
Ma., 26 Mei 2025 17:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uurwerk
Afbreking: uur•werk
Samestelling: uur + werk
Selfstandige naamwoord: uurwerk
Meervoud: uurwerke
Verkleinwoord: uurwerkie
Meervoud van verkleining: uurwerkies
Betekenis:
• 'n Toestel wat tyd meet of aandui.
Gebruik:
• Die kerkgebou is eers later van sy statige toring met uurwerk voorsien.
Sinoniem:
• chronometer
• horlosie
• klok
• oorlosie
• sandglas
• tydhouer
• tydmeter
• wekker
Hiponiem:
• glasuurwerk
• sanduurwerk
• slingeruurwerk
Afgelei:
• uurwerkmaker
Vertaling:
Engels: time piece, clock, watch
Nederlands: uurwerk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|