| bendehuis [boodskap #148050] |
So., 25 Mei 2025 17:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bendehuis
Afbreking: ben•de•huis
Samestelling: bende + huis
Selfstandige naamwoord: bendehuis
Meervoud: bendehuise
Verkleinwoord: bendehuisie
Meervoud van verkleining: bendehuisies
Betekenis:
• 'n Huis wat deur 'n bende ingerig en gebruik word.
Gebruik:
• Die seuns bou 'n geheime bendehuis in die bos.
Vertaling:
Engels: gang house
Nederlands: bendehuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|