Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oortreksel
oortreksel [boodskap #148044] So., 25 Mei 2025 10:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oortreksel
Afbreking: oor•trek•sel
Samestelling: oortrek + -sel


Selfstandige naamwoord: oortreksel
Meervoud: oortreksels
Verkleinwoord: oortrekseltjie
Meervoud van verkleining: oortrekseltjie

Betekenis:
• Iets wat oor iets anders getrek word.

Gebruik:
• Sy hekel 'n oortreksel vir haar warmwatersak.

Sinoniem:
• bedekking
• dop
• hulsel
• kleed
• mantel
• omhulsel

Hiponiem:
• boekoortreksel
• kussingoortreksel
• matrasoortreksel
• sitplekoortreksel

Vertaling:
Engels: cover, slip, case
Nederlands: overtreksel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wasgoedmandjie
Volgende onderwerp: warmwatersak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 11:22:09 UTC 2025