| volhard [boodskap #148041] |
So., 25 Mei 2025 09:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volhard
Afbreking: vol•hard
Samestelling: vol + hard
Werkwoord: volhard
Verlede tyd: het volhard
Betekenis:
• Om ondanks probleme voort te gaan; standvastig of koppig volhou met wat begin is.
Gebruik:
• Maar wie tot die einde toe volhard, sal gered word. [Matteus 10:22]
Sinoniem:
• aanhou
• deurdruk
• koershou
• toewy
• uithou
• vasbyt
• vaskleef
• vasstaan
• volhou
• voortbeur
• voortgaan
• weerstaan
Afgelei:
• volharder
• volharding
Vertaling:
Engels: to persevere, persist
Nederlands: volharden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|