Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daarbo
daarbo [boodskap #148029] Sa., 24 Mei 2025 08:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarbo
Afbreking: daar•bo
Samestelling: daar + bo


Bywoord: daarbo

Betekenis:
• Bo dit wat genoem is.

Gebruik:
• Jy mag nie vir jou 'n beeld of enige afbeelding maak van wat in die hemel daarbo of op die aarde hieronder of in die water onder die aarde is nie. [Deuteronomium 5:8]

Sinoniem:
• bokant
• hoër
• opwaarts

Antoniem:
• daaronder

Vertaling:
Engels: up there, above
Nederlands: daarboven

Nota:
• Kan ook los geskryf word: daar bo.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bergrand
Volgende onderwerp: braaksel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 21:14:19 UTC 2025