Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bergrand
bergrand [boodskap #148028] Sa., 24 Mei 2025 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bergrand
Afbreking: berg•rand
Samestelling: berg + rand


Selfstandige naamwoord: bergrand
Meervoud: bergrande
Verkleinwoord: bergrandjie
Meervoud van verkleining: bergrandjies

Betekenis:
• Die rand (gedeelte aan die uiteinde of omtrek) van 'n berg.

Gebruik:
• 'n Sterk wind het die vlamme oor die bergrand geblaas.

Spelfout:
• bergrant

Vertaling:
Engels: mountain edge
Nederlands: bergrand

Nota:
• Van nader gesien kan 'n bergrand na 'n berghang of steiler bergkrans verwys, ver af gesien dalk selfs na 'n bergrug of bergkam.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maanlig
Volgende onderwerp: daarbo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 10:58:01 UTC 2025