| hygfliek [boodskap #148025] |
Vr., 23 Mei 2025 17:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24203 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hygfliek
Afbreking: hyg•fliek
Samestelling: hyg + fliek
Selfstandige naamwoord: hygfliek
Meervoud: hygflieks
Betekenis:
• 'n Erotiese fliek wat jou na jou asem laat snak (maar nie noodwendig eksplisiet pornografies is nie).
Gebruik:
• As jy 'n hygfliek wil kyk, dan gaan jy alleen!
Vertaling:
Engels: steamy movie, erotic film
Nederlands: hijgfilm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|