| daggawalm [boodskap #148017] |
Vr., 23 Mei 2025 10:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daggawalm
Afbreking: dag•ga•walm
Samestelling: dagga + walm
Selfstandige naamwoord: daggawalm
Meervoud: daggawalms
Verkleinwoord: daggawalmpie
Meervoud van verkleining: daggawalmpies
Betekenis:
• Die rook/reuk van dagga/marijuana wat gerook word.
Gebruik:
• Die daggawalms slaan hom toe hy in die kamer inloop.
Spreekwoord:
• So kalm soos 'n daggawalm. [Baie kalm.]
Vertaling:
Engels: marijuana fumes, cannabis smoke
Nederlands: geur van marihuana
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|