Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dorsmasjien
dorsmasjien [boodskap #148012] Do., 22 Mei 2025 16:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24169
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dorsmasjien
Afbreking: dors•ma•sjien
Samestelling: dors + masjien


Selfstandige naamwoord: dorsmasjien
Meervoud: dorsmasjiene
Verkleinwoord: dorsmasjientjie
Meervoud van verkleining: dorsmasjientjies

Betekenis:
• 'n Masjien waarmee 'n mens dors (die pitte van 'n graan soos koring verwyder).

Gebruik:
• Sommige boere oes nog die mielies met die hand en stroop die pitte met 'n dorsmasjien.

Sinoniem:
• dorser

Hiponiem:
• mieliedorsmasjien
• oesdorsmasjien
• snydorsmasjien

Verwant:
• stroper

Vertaling:
Engels: thresher, threshing-machine
Nederlands: dorsmachine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vagevuur
Volgende onderwerp: beeldradio
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 10:07:24 UTC 2025