| vagevuur [boodskap #148011] |
Do., 22 Mei 2025 15:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vagevuur
Afbreking: va•ge•vuur
Selfstandige naamwoord: vagevuur
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Plek volgens die Katolieke leer waar die siele van gelowiges gelouter en gereinig word.
• (figuurlik) 'n Tydelike periode van loutering of boetedoening.
Gebruik:
• Niemand wat in die vaevuur beland sal vir altyd daar bly of uiteindelik hel toe gaan nie.
• Wanneer mag ons uit die vagevuur kom en probeer om ook 'n bydrae te lewer?
Wisselvorm:
• vaevuur
Sinoniem:
• louteringsvuur
• lydingsplek
• purgatorium
• suiweringsplek
Verwant:
• hel
• hemel
Vertaling:
Engels: purgatory
Nederlands: vagevuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|