| winkelpop [boodskap #147985] |
Di., 20 Mei 2025 14:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Winkelpoppe
winkelpop
Afbreking: win•kel•pop
Samestelling: winkel + pop
Selfstandige naamwoord: winkelpop
Meervoud: winkelpoppe
Verkleinwoord: winkelpoppie
Meervoud van verkleining: winkelpoppies
Betekenis:
• 'n Pop wat in 'n winkel gebruik word om klere uit te stal.
Gebruik:
• Sy kyk na die mooi geklede winkelpoppe in die winkel se vensters.
Sinoniem:
• mannekyn
• modepop
• vertoonpop
Vertaling:
Engels: mannequin, dress form, dummy
Nederlands: etalagepop, mannequin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|