Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besieling
besieling [boodskap #147982] Di., 20 Mei 2025 13:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besieling
Afbreking: be•sie•ling
Samestelling: besiel + -ing


Selfstandige naamwoord: besieling
Meervoud: besielinge

Betekenis:
• Innerlike vuur en inspirasie.

Gebruik:
• Die toespraak was 'n besieling vir een en almal.
• Geen opoffering was hom te groot nie en sy besieling en geesdrif ons tot groter hoogtes aangespoor.

Sinoniem:
• gedrewenheid
• begeestering
• bevlieging
• entoesiasme
• geesdrif
• ingewing
• inspirasie

Vertaling:
Engels: inspiration, enthusiasm
Nederlands: bezieling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolkamp
Volgende onderwerp: losserig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 21:55:28 UTC 2025