| siektevry [boodskap #147967] |
So., 18 Mei 2025 08:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
siektevry
Afbreking: siek•te•vry
Samestelling: siekte + vry
Byvoeglike naamwoord: siektevry
Attributief: siektevrye
Betekenis:
• Wat vry is van siekte.
Gebruik:
• Boere moet versigtig wees wanneer hulle diere aankoop en moet seker maak dat dié diere siektevry is.
Sinoniem:
• asepties
• gesond
Vertaling:
Engels: disease free
Nederlands: ziektevrij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|