Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teeparty
teeparty [boodskap #147956] Vr., 16 Mei 2025 14:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teeparty
Afbreking: tee•par•ty
Samestelling: tee + party


Selfstandige naamwoord: teeparty
Meervoud: teepartye
Verkleinwoord: teepartytjie
Meervoud van verkleining: teepartytjies

Betekenis:
• 'n Geselligheid waar mense kuier en tee drink.

Gebruik:
• Die dogtertjie hou 'n teepartytjie saam met haar gunsteling poppe.

Vertaling:
Engels: tea party
Nederlands: theekransje

Nota:
• Moenie teeparty met teëparty (teenparty) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deeltal
Volgende onderwerp: gevange
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 14:30:03 UTC 2025