Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onafgebroke
onafgebroke [boodskap #147943] Di., 13 Mei 2025 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onafgebroke
Afbreking: on•af•ge•bro•ke
Samestelling: on- + afgebroke


Byvoeglike naamwoord: onafgebroke
Attributief: onafgebroke

Betekenis:
• Wat nie afgebroke is nie. Sonder onderbreking.

Gebruik:
• Dit het die hele dag onafgebroke gereën.

Sinoniem:
• aaneen
• aaneengeskakel
• aaneenlopend
• aanhoudend
• aanmekaar
• deurlopend
• konstant
• kontinu
• ononderbroke
• onophoudelik
• onverpoos
• opeenvolgend
• voortdurend

Antoniem:
• afgebroke
• sporadies

Afgelei:
• onafgebrokenheid

Vertaling:
Engels: uninterrupted, incessant, continuous
Nederlands: ononderbroken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pH
Volgende onderwerp: reënwind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 22:47:07 UTC 2025