| seperig [boodskap #147903] |
Ma., 05 Mei 2025 19:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seperig
Afbreking: se•pe•rig
Samestelling: seep + -erig
Byvoeglike naamwoord: seperig
Vergrotende trap: seperiger
Oortreffende trap: seperigste
Attributief: seperige
Betekenis:
• Soos seep, of vol seep.
Gebruik:
• Een van die eienskappe van 'n basisse (alkali) is dat dit seperig of glad voel.
Sinoniem:
• seepagtig
• skuimerig
Afgelei:
• seperigheid
Vertaling:
Engels: soapy, saponaceous
Nederlands: zeepachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|