| voorskools [boodskap #147872] |
Do., 01 Mei 2025 18:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorskools
Afbreking: voor•skools
Samestelling: voor + skool + -s
Byvoeglike naamwoord: voorskools
Attributief: voorskoolse
Betekenis:
• Wat voor die skooljare plaasvind.
Gebruik:
• Die program kan gevolg word om voorskoolse kinders skoolgereed te maak.
Vertaling:
Engels: pre-school
Nederlands: voorschools
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|