Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verteenwoordigend
verteenwoordigend [boodskap #147868] Do., 01 Mei 2025 15:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verteenwoordigend
Afbreking: ver•teen•woor•di•gend
Samestelling: verteenwoordig + -end


Byvoeglike naamwoord: verteenwoordigend
Attributief: verteenwoordigende
Partitief: verteenwoordigends

Betekenis:
• Wat iets of iemand verteenwoordig.

Gebruik:
• Die steekproef moet verteenwoordigend van die populasie wees.
• Hoekom verhinder soveel regerings ware verteenwoordigende demokrasie?

Sinoniem:
• lewensgetrou
• representatief

Afkorting:
• vert.

Vertaling:
Engels: representative
Nederlands: vertegenwoordigend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van verteenwoordig.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: motorvervaardiger
Volgende onderwerp: remskyf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 12:47:31 UTC 2025