| motorvervaardiger [boodskap #147867] |
Do., 01 Mei 2025 14:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
motorvervaardiger
Afbreking: mo•tor•ver•vaar•di•ger
Samestelling: motor + vervaardiger
Selfstandige naamwoord: motorvervaardiger
Meervoud: motorvervaardigers
Betekenis:
• 'n Maatskappy wat motors vervaardig.
Gebruik:
• Toyota is een van grootste motorvervaardigers ter wêreld.
Sinoniem:
• karmaker
Vertaling:
Engels: car manufacturer
Nederlands: autofabrikant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|