Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » viertalig
viertalig [boodskap #147836] So., 27 April 2025 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24212
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
viertalig
Afbreking: vier•ta•lig
Samestelling: vier + taal + -ig


Byvoeglike naamwoord: viertalig
Attributief: viertalige

Betekenis:
• Wat vier tale magtig is, of in vier tale gedoen word.

Gebruik:
• Hy is viertalig.
• Sy koop 'n viertalige woordeboek.

Verwant:
• drietalig
• vyftalig

Vertaling:
Engels: quadrilingual
Nederlands: viertalig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verleidelik
Volgende onderwerp: verwese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 04:49:40 UTC 2025