Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorbewei
oorbewei [boodskap #147824] Sa., 26 April 2025 09:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorbewei
Afbreking: oor•be•wei
Samestelling: oor + bewei


Byvoeglike naamwoord: oorbewei
Attributief: oorbeweide

Betekenis:
• Waarop te veel diere gewei het (sodat daar nie meer baie gras is vir diere om te vreet nie).

Gebruik:
• Die veld is oorbewei.
• Die beeste word van die oorbeweide na die onderbeweide kampe geroteer.

Antoniem:
• onderbeweid

Afgelei:
• oorbeweiding

Vertaling:
Engels: overgrazed
Nederlands: overbeweid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onverbloem
Volgende onderwerp: bewei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 23:24:11 UTC 2025