Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bulvegter
bulvegter [boodskap #147813] Do., 24 April 2025 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bulvegter
Afbreking: bul•veg•ter
Samestelling: bul + vegter


Selfstandige naamwoord: bulvegter
Meervoud: bulvegters
Verkleinwoord: bulvegtertjie
Meervoud van verkleining: bulvegtertjies

Betekenis:
• Persoon wat 'n beesbul uittart en dan teen die bul veg.

Gebruik:
• 'n Bulvegter is in Spanje dood nadat 'n bul hom tydens 'n bulgeveg deurboor het.

Sinoniem:
• matador
• stiervegter
• toreador

Vertaling:
Engels: bullfighter
Nederlands: stierenvechter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedrywend
Volgende onderwerp: kleinlikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 21:23:50 UTC 2025