| praatlustig [boodskap #147781] |
Do., 17 April 2025 15:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
praatlustig
Afbreking: praat•lus•tig
Samestelling: praat + lustig
Byvoeglike naamwoord: praatlustig
Attributief: praatlustige
Betekenis:
• Wat graag praat; maklik en te veel gesels.
Gebruik:
• Die praatlustige meisie irriteer hom grensloos.
Sinoniem:
• babbelsiek
• geselserig
• kletserig
• praatsiek
• praatsugtig
• praterig
• spraaksaam
Vertaling:
Engels: talkative, garrulous
Nederlands: praatlustig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|