| verstreke [boodskap #147775] |
Do., 17 April 2025 14:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verstreke
Afbreking: ver•stre•ke
Byvoeglike naamwoord: verstryk
Attributief: verstreke
Betekenis:
• Wat verstryk/ verbygegaan het.
Gebruik:
• Sit julle penne neer; die tyd is verstreke.
Wisselvorm:
• verstrykte
Sinoniem:
• afgeloop
• om
• oor
• verby
• verval
Antoniem:
• onverstreke
Vertaling:
Engels: expired, elapsed
Nederlands: verlopen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|