Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kitskoffie
kitskoffie [boodskap #147771] Wo., 16 April 2025 15:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kitskoffie
Afbreking: kits•kof•fie
Samestelling: kits + koffie


Selfstandige naamwoord: kitskoffie
Meervoud:

Betekenis:
• Koffie in poeiervorm wat vinnig (in 'n kits) gemaak word deur kookwater by te voeg.

Gebruik:
• Hoop nie jy gee om nie, hier is net kitskoffie.

Sinoniem:
• oploskoffie
• poeierkoffie

Afgelei:
• kitskoffiekorrels

Vertaling:
Engels: instant coffee
Nederlands: oploskoffie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsienbaar
Volgende onderwerp: aangewese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 21:34:10 UTC 2025