| onderluitenant [boodskap #147759] |
So., 13 April 2025 18:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24288 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderluitenant
Afbreking: on•der•lui•te•nant
Samestelling: onder + luitenant
Selfstandige naamwoord: onderluitenant
Meervoud: onderluitenante
Betekenis:
• Militêre rang in die vloot, onder die rang van eerste luitenant, soortgelyk aan 'n adjudant-offisier.
Gebruik:
• Prins Philip is ná 'n reeks kursusse tot onderluitenant in die Britse Vloot bevorder.
Afkorting:
• olt.
Vertaling:
Engels: sub-lieutenant, second lieutenant, warrant officer
Nederlands: onderluitenant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|